082 805 3932   E-mail Us  
Buffalo Valley Stud | Breeding Policy

Buffalo Valley Marketing


Since 1984 a growing realisation of the importance of veld-tested bulls (in contrast to artificially finished auction bulls) has led to the launching of the Buffalo Valley Sourveld Bull Project. This connotes that all bulls for marketing are tested under natural veld grazing conditions and in a practical farming milieu. (Refer: ”Buffalo Valley - Back to Basics, The Veld”)

All the bulls are offered for disposal at an annual production sale held on the farm. More than that, the animals are sold under guarantee, “The BV Guarantee”. This provides an assurance that Buffalo Valley bulls will always produce quality from quality animals.

QUALITY BREEDS QUALITY AND CHAMPIONS BREED CHAMPIONS!

The Buffalo Valley female herd stabilises at about 200 animals that are mated each year. All cows reaching the age of eight years are also sold at that year’s production sale. All of them are guaranteed producers that calve every year, and they consequently realise top prices. These females, the so called Golden Oldies are still in the herd after eight years solely due to their performance. They are thus top quality females. A bargain for each and every other stud within the Drakensberger Cattle Breeders Society. They also carry The BV Guarantee.

 

 -
Koning Christoffel 5, BV 04 20, has some of the best BV Genetics.

 -
Die “Golden Oldies” met hul kalwers.

 -
’n Onmisbare komponent van die jaarlikse Produksieveiling

 

Soos hierbo gemeld, word al die agt (8) jaar ou koeie, die sg. “Golden Oldies” jaarliks op die Buffalo Valley veiling geplaas om verkoop te word. Dié “Golden Oldies” wat nie verkoop word nie (Hoofsaaklik weens die lae prys wat aangebied was), word nooit weer te koop aangebied nie. Hulle tree af op Buffalo Valley Farms en bly daar tot hul dood. In onderstaande tabel voorsien ons graag baie interessante statistiek van hierdie koeie wat op BV oorgebly het.

ID Nr. Naam Getal
Kalwers
TKP Gem.
SPEEN
%
SLAAG
BV95-376 BV QUITE 2D4 13 379 104 100
BV96-054 BV KIEWIET 2A2A 12 371 110 83
BV98-143 BV FERDA 3B2 10 370 103 100
BV98-184 BV HONEY 10 374 111 90
BV00-292 BV GRACE 1D6A 11 378 102 100
BV00-293 BV CINDERELLA 1B1D 8 368 106 75
BV00-313 BV CLEOPATRA 1D4A 8 373 98 85
BV00-316 BV QUITE 1A5B1 8 379 100 100
BV00-317 BV KLEINTJIE 8 384 101 85
BV00-340 BV EDELWEISS 1A6B 8 375 104 85
BV00-343 BV GRACE 1D5B 8 387 96 75

Kyk na die getal kalwers gebore tesame met die absoluut uitstende TKP’s en ander produksie syfers van hierdie “Golden Oldies” wat een of ander koper nie gekoop het nie. Dit is dus baie duidelik hoekom hierdie koeie nie verkoop word nie as die prys aanbod te laag is. Hulle het hul kant op BV gebring op pad na hul laaste dae.

Sedert die 2008 produksieveiling toe BV Grace 1D5B (BV. 00 343) die laaste “Golden Oldie” was om nie verkoop te word nie, was die verkope van die “Golden Oldies” daarna jaarliks 100%. Die kopers het die waarde van hierdie “ou” dames begin besef.